Deel van 1967 se fondsinsamelings was 'n tombola. Ons was toe almal in st 8 gewees. 8A (mnr van Zyl) en 8B (mnr Grimes) het so gekompeteer vir die prys vir die klas wat die meeste ingesamel het dat beide aan die einde 'n blanko tjek van 'n ouer gehad het om te kan wen. Toe besluit die skool ons wen albei. Toe is ons wildtuin toe!
Kruger Wildtuin

Help asb met byskrifte.